Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Sakegesprek met Theo Vorster
Unavailable
Sakegesprek met Theo Vorster
Unavailable
Sakegesprek met Theo Vorster
Ebook284 pages6 hours

Sakegesprek met Theo Vorster

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierdie reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100,000 en 130,000, almal in die hoër LSM groepe. In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in enterpreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. KykNet het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo 'n weeklikse kolom skryf.
LanguageEnglish
Release dateApr 11, 2013
ISBN9781868425785
Unavailable
Sakegesprek met Theo Vorster
Author

Theo Vorster

Theo Vorster is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program, en 'n bekende gesig op kykNET en VIA waar hy dikwels as ontleder optree. Hy skryf rubrieke vir Netwerk24.com en is ook die aanbieder van Sake & Sauvignon. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.

Read more from Theo Vorster

Related to Sakegesprek met Theo Vorster

Related ebooks

Small Business & Entrepreneurs For You

View More

Related articles

Reviews for Sakegesprek met Theo Vorster

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words