Bloedvreemd
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Tydens 'n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by die dood om. Sy herstel, maar met ernstige nagevolge: Weens breinskade word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer sigbaar. Om die sprankelende kind wat lag en presteer te behou, en die naderende gestremdheid af te weer, gaan die gesin op 'n soektog na 'n wonderkuur. Alles word probeer, van alternatiewe behandelings en 'n vreemde dieet tot 'n besoek aan die profeet TB Joshua in Nigerië. Soos die siekte toeneem, word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar - haar kind, syself en haar gesin. Sy voel onbevoeg om haarself of haar gesin te red, ten spyte daarvan dat sy as psigoterapeut juis in trauma spesialiseer. Haar eens vrolike huis word 'n plek waar elke lid van die gesin op 'n ander manier leer om te oorleef. Want Anneke se siekte laat almal se unfinished business uit die kas val. Juliana se pad na aanvaarding dwing haar uiteindelik om ook op haar eie spore terug te loop en haar idee van ma-wees te heroorweeg.
Juliana Coetzer
Juliana Coetzer woon tussen die berg en die see in Vermont. Om psigoterapie te doen met mense wat deur enige ervaring getraumatiseer is, is haar beroep. Skryf is haar passie en sy lees verbete. Daar het al twee boeke uit haar pen verskyn, nl Bloedvreemd in 2015, en twee jaar later, Oorkant jou.
Related to Bloedvreemd
Related ebooks
Die bleek man op my hakke: My lewe met skisofrenie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSedert Die Dood Ons Skei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk my in die oë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerbloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Pastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vlerke van naaldekokers Rating: 5 out of 5 stars5/5Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTwee kinders later: 'n Ma se storie van liefde, lag, geloof en wonderwerke Rating: 0 out of 5 stars0 ratings13 uur Rating: 4 out of 5 stars4/5My naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Lindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTot siens, koning Arthur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIs Egipte in die hemel? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord en Ander Inkopies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDieter en Madame Zenobia Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Kolos se Kiekies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHalo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGister is verby Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Haar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Bloedvreemd
0 ratings0 reviews