Anda di halaman 1dari 1

krit

#1: Saterdag, 29.3.2014 R5 | In In samewerking met Die Burger Burger

vars dwars fair

Tyd vir pronk

Om te sien of systap? Lees die volledige Krit-lys van moet-sien-produksies BL. 8 S bou jy n konsentrasiekamp Kry plek. Toestemming dan skraap jy hom en werk jou vrek. Nicola Hanekom BL. 10 Terug-blikkie Amanda Strydom onthou die jaar toe Miriam Makeba met blikkies bestook is BL. 20
krit@media24.com @kritredaksie Min: 15 Maks: 24

Tracey Lange, aanbieder van Bravo!, het n boek ter herdenking van die KKNK se 20ste jaar gisteraand by n spoggerige verebal ontvang. Sien bladsy 4. Foto: HERMAN VERWEY

Suid-Kaap Kollege, hoek van Adderleystraat en Voortrekkerweg

Anda mungkin juga menyukai