Anda di halaman 1dari 1

2

2 | Saterdag, 29 29.3.2014 Maart 2014

Krit Saterdag

gister by die kknk


FEESNUUS:

Kortliks

Mevrou, klou maar vas aan jou handsak


Pasop vir jong handsakdiewe wat veral bejaardes teiken, waarsku inwoners van Oudtshoorn. Kapt. Bernadine Steyn, n polisiewoordvoerder, s: Ons doen n beroep op ouers om te verseker dat hul minderjarige kinders hulle gedra en nie aan openbare onsedelikheid en dronkenskap deelneem nie. Steyn gee di wenke vir n veilige fees: Selfone is gewild onder plaaslike diewe. Pas dit op. Moenie handsakke en beursies neersit nie, veral nie by eetplekke of onder tafels en stoele nie. Vermy stil, donker plekke snags. Moenie enige eiendom in jou voertuig los waar mense dit kan sien nie. Moenie waardevolle besittings in tente los nie. Skryf jou selnommer op jou kind se voorarm of hand. Die gesamentlike operasiesentrum (GOS) bied 24uur mediese hulp aan. Die GOS is in die nuwe raadsaal tussen die Oudtshoorn-sportterrein en die munisipale kantoor. Nommers: 0 084 794 2443 0 044 203 8655 0 044 203 8659 Daar is ook n mediese pos in die Rivierbuurt. Piet Matipa en Yolande du Preez

Politici praat saam, Ramphele bly weg


Jan Gerber
Tipies, Dis nou een om op staat te maak! Het dit so pas bewys!, Meer bek as binnegoed as jy my vra, lol. S !et "a#ebook$gebruikers gis$ ter gereageer op die nuus dat dr. Mamp!ela %amp!ele, &gang$lei$ er, w''r (n date kanselleer !et. %amp!ele sou Dinsdag aan die tweede van Die Burger se gesprek$ kereeks saam met pro). *onat!an *ansen, rektor van die +niversi$ teit van die ,rystaat, pro). -gnati$ us .ous van +nisa, en /aul 0ol$ dit1, uitvoerende !oo) van die "e$ derasie van 2e!eerliggame 3"edsas4 deelneem oor die bran$ dende kwessies in die onderwys. Di' gesprek !eet5 6nderwys5 Hoe lank moet die kinders nog wag7 Die )eeskantoor !et gisterog$ gend laat weet %amp!ele kansel$ leer !aar deelname. Haar woordvoerder, &ndrew .asnolar, !et dit bevestig. Sy !et (n dringende vergade$ ring met die 6na)!anklike ,er$ !et. Sy !et egter onttrek weens verkiesingsverpligtinge. %amp!ele !et vroeg vanjaar, binne (n week nadat sy as die D& se presidentskandidaat aange$ kondig is, di' ooreenkoms ver$ breek, tot die argwaan van Helen ?ille. Die >es$8aapse premier word ook tydens die )ees in 6udts!oorn verwag. &nder politi#i wat by die ge$ sprekkereeks verwag word, is Marius "ransman, >es$8aapse &@0$voorsitter en adjunk$minis$ ter van buitelandse betrekkinge en samewerking, dr. -van Meyer, >es$8aapse D&$leier en provinsi$ ale minister van kultuursake en sport, en Tony A!renrei#!, >es$ 8aapse 0osatu$sekretaris. 2y die eerste gesprek, Maandag om BC5BB by die &T8,$8aroo 8a$ )ee, tree dr. /ieter Mulder, leier van die ,"D en adjunk$minister van landbou, met dr. T!eo de *a$ ger, ondervoorsitter van &gri S&, en pro). Mo!ammad 8araan, de$ kaan van agriwetenskappe aan die +niversiteit Stellenbos#!, in gesprek oor grond!ervorming.

Dr. Mamphela Ramphele, Agang-leier, breek nog n hart ... Foto gemanipuleer

kiesingskommissie 36,84 in /re$ toria, !et !y ges9. 2y die vergadering, wat sy vol$ gens .asnolar die a)gelope twee maande probeer re:l !et, gaan (n veelparty)orum met die 6,8 ge$ sels oor kwessies rondom die ver$ kiesing op ; Mei. Hulle gaan meganismes be$

spreek om (n vry en regverdige verkiesing te verseker, !et .as$ nolar ges9. Dit is nie die eerste )ees vanjaar waaraan %amp!ele onttrek nie. Sy sou op <= Maart oor !aar ou$ tobiogra)ie, Mamphela Ramphele A Passion for Freedom, by die >oord)ees op Stellenbos#! gesels

Boekevriend sterf
(n .elie)de boekevriend van die )ees, Eeon du /lessis, op <F "ebruarie GB<= aan die dood a)gestaan. Eeon, wat by nasionale kunste)ees$ te bekend en bemind was vir sy 2oe$ keloer$uitstalling, !et &)rikaans deur boeke H bekende sowel as onbe$ kende titels H geesdri)tig bevorder. Tersia ,enter van .eorge s95 6ns was oneindig bevoorreg om vir Eeon reeds van die !eel eerste 88@8 as die gewilde Iboekeman( te leer ken. Hy !et van (n nederige begin uit (n sleepwa gegroei tot (n ryke uitstal$ ling in die %embrandtsaal, waar talle boekuitgewers boeke bekend gestel !et, met voorlesings en besprekings. So is daar spesiale bande gesmee met skrywers, kunstenaars en uitge$ wers, wat !om vir seker baie gaan mis. >ie sal ooit sy !eerlike tong$in$ die$kies$grappies en )yn !umorsin kan vergeet7 Dis juis !ierdie spesiale passie en lie)de vir &)rikaans H en spesi)iek die &)rikaanse boek H wat !y met sy aansteeklike geesdri) by oud en jonk aangewakker !et. Dankie, Eeon! - Korrespondent

Vandag by die atkv-Neelsie:


29 MAART 2014
Homage - n huldiging van Suid-Afrikaanse komponiste Klassieke kamermusiek Doep is nie dood nie Di produksie is n jukstaposisie van hoe Koos du Plessis in woorde en note oor die lewe besin Gedigte sonder grense Kom vier saam met Marion Holm ons beeldskone woordeskatte uit Afrikaans Ken jy tant Mossie? Die groen FAK-bundel word afgestof en die krane oopgedraai vir n musikale fees van vernuwe volkstreffers! 10:00 12:30 15:30 18:30

Vandag by die atkv-Karoo Kafee:


29 MAART 2014
Koeitjies en kalfies, ditjies en datjies n Splinternuwe baadjie word vir die storievertelling-genre aangetrek. Met Marion Holm 18:00
Hou die program dop vir die daaglikse Die Burger Praat Saam-reeks; die Skrywers- en Boekgesprekke, en Kunsklets.

In samewerking met Die Burger

krit
Wie is ons?
Redakteur Le Roux Schoeman

Kontaknommers
Kantoor: Suid-Kaap Kollege, hoek van Adderleystraat en Voortrekkerweg krit@media24.com | 083 303 6117 | @kritredaksie Subredakteurs Carina le Grange, Petrus Malherbe Digitaal en Sosiale Media Roxanne Eastes Fotograwe Jaco Marais, Deon Raath, Lerato Maduna, Herman Verwey Uitgewer Hannelie Cronj Grafies Jean Rossouw Reproduksie Werner Ackermann, James Hess, Johan van Wyk, Harold Jaftha, Gamat Geyer IT Julian Alexander Emic Mataela

Ook by die ATKV-Karoo Kafee:

Amen:

Van Mozart tot Madonna . . .


n atkv-musiekproduksie in samewerking met die US Woordfees. Drie soliste: Rina Hugo, Zanne Stapelberg en Hlengiwe Mkhwanazi, n massakoor en n 9-stuks orkes. Moenie die laaste opvoering van hierdie uitsonderlike produksie misloop nie. Musiekregisseur: Ockie Vermeulen. Absa Burgersentrum: 30 Maart, 10:00

Hor Meisieskool Bloemhof se genotvolle musiekkomedie geskep deur die bekroonde Christiaan Olwagen en Andr Gerber. Oudtshoorn Courant Van Reedesaal: 3, 4 en 5 April.

Sneeuwitjie en die Sewe Zombies:

Wenner van atkv-Tienertoneel 2013 by vanjaar se Absa kknk!

Nuusredakteur Liesl Pretorius krit@media24.com Eindredakteur Marenet Jordaan Resensente Marina Griebenow, Willem Bester, Murray La Vita, Piet Matipa, Laetitia Pople, Mariana Malan Verslaggewers Yolande du Preez, Nico Gous, Anika Marais, Nielen de Klerk, Cara-Lee Scheun, Jan Gerber Bladuitleg Arlene Prinsloo, Eppy Strydom

Anda mungkin juga menyukai