Anda di halaman 1dari 20

How to handle stress

Hoe om spanning te
hanteer
Spanning is die gevolg van die
konstante onverwerkte
teenwoordigheid van vrees

Stress is the result of the constant


unresolved presence of fear
Resiesperd en koei
Die liggaam se natuurlike veg of vlug
vermoë

The body’s natural fight or flight ability


In watter vorms kom spanning na voor?
AngsBekommernis
\ Vrees \ Bangheid
Minderwaardigheid
Twyfel
Lafhartigheid
Skaamheid
Besluitloosheid
Agterdog
Huiwering
Bygeloof
Afsondering
Bedruktheid
\ Ontrekking
Eensaamheid
Hoogmoed
Terughoudendheid
Buitengewone
en skuheid
agressie
op sosiale gebied
Kritiek
Leuens
Skuldgevoelens
Ongeskiktheid
Verskonings
Wat is die effek van spanning?
What is the effect of stress?

Dit het ‘n liggaamlike en emosionele effek


Dit het ‘n sosiale effek
Dit het ‘n geestelike effek
•“Researchers estimate that stress contributes to as
many as 80% of all major illnesses that include
cardiovascular disease, cancer, endocrine and
metabolic disease, skin disorders and infectious
ailments of all kinds.

•Studies by the American Medical Association have


shown stress to be a factor in over 75% of all
illnesses today.

•Research linking stress to a variety of diseases and


illnesses has been the subject of more than 20,000
scientific studies.
WEET WIE JY IS
KNOW WHO YOU ARE

• As jy onseker is oor jou identiteit gaan jy


toelaat dat ander jou in hulle vorms indruk
• Om te probeer om iemand anders te wees
wat jy nie is nie veroorsaak spanning.
WEET WIE JY WIL TEVREDE STEL

KNOW WHO YOU WANT TO PLEASE

• Ons kan nie almal tevrede stel nie


• Moenie toelaat dat mense se verwagtinge
jou manipileer nie
• Niemand kan druk op jou sit sonder jou
toestemming nie
STEL VIR JOUSELF DUIDELIKE
DOELWITTE
SET YOURSELF PROPER GOALS

• Niks maak ‘n mens so moedeloss as


rigtingloosheid nie
• Jy word gelei deur prioriteite of druk
• Prioriteite sê “ek is in beheer”
• Druk sê “iemand anders is in beheer
FOKUS OP EEN DING OP ‘N KEER
FOCUS ON ONE THING AT A TIME

• Jy kan nie twee hase op een slag jaag nie


• Vat jou probleme een vir een vas
• Moenie almal gelyk wil hanteer nie, dit laat
die berg groter lyk as wat hy is
GENIET DIE LEWE
ENJOY LIFE

• Balans is die sleutel tot die hantering van


spanning.
• Werk moet gebalanseer word met plesier
• Ons moet soms iets doen, sport, ‘n
stokperdtjie, iets anders wat ons gedagtes
van alles om ons kan wegneem
JY HET IEMAND NODIG OM JOU TE
HELP AS ALLES TE VEEL WORD

YOU NEED SOMEONE WHEN LIFE


GETS TO MUCH
Joh 10:10

Die dief kom net om te steel en te slag en te


verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en
oorvloed kan hê. (OU VERTALING)

John 10:10

The thief comes only to steal and kill and


destroy; I have come that they may have
life, and have it to the full. (NIV)

Anda mungkin juga menyukai