Anda di halaman 1dari 20

1

Aug

2014


Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.
Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!
Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.



Photo credit: http://img0.etsystatic.com/il_fullxfull.66637396.jpg

2

Uit Pastoor Lourens se hart.
Liewe Vriende,
Toe ek en Sanne onlangs in Nederland was, het ek `n pragtige kerkgebou gesien wat
verkoop en winkelsentrum ingerig is. Dit het my hartseer gemaak. Lank terug was daar
`n geloofsgemeenskap. Hulle het gegroei. Uiteindelik het hulle `n kerkgebou opgerig.
Maar toe het die gemeente doodgeloop en die kerkgebou is verkoop.
Deur die eeue het kerke in Europa baie sendelinge die wreld uitgestuur. Ongelukkig het
die Christelike geloof in baie van daardie kerke se direkte omgewings stelselmatig
uitgesterf. Ek dink dit is van groot waarde vir gemeentes om sendelinge na ver plekke te
stuur. Maar dit is ook belangrik om sendingwerk in `n mens se eie gemeenskap te
onderneem.
Ons gemeente het sedert die 13de Januarie 2014 `n sendingstasie in Montagu. Hierdie
sendingstasie dra die boodskap van Jesus elke dag van die week uit. Die sendingwerk is
gerig op die lewens van mense wat baie ontvanklik is vir die boodskap van Jesus. Hierdie
sendingstasie het `n personeel van vyf mense wat daagliks die goeie werk doen. Hierdie
sendingstasie is ons eie kleuterskool: Nuweleweland Akademie.
Dit voel dalk vreemd om `n kleuterskool in hierdie lig te sien, maar dit is absoluut waar.
Die primre bestaansrede van Nuweleweland is om die evangelie in ons eie dorp te
versprei en om sendingwerk in ons eie gemeenskap te doen. Om dit deur `n kleuterskool
te doen is bloot ons metode. Verder bereik ons meer as net die kinders wat ingeskryf is.
Ons bereik ook ouers.
Al is Nuweleweland `n redelike nuwe projek, vorm dit nogtans `n baie belangrike deel
van ons gemeente se werk. Die kleuterskool het 13 Januarie hierdie jaar sy deure
oopgemaak. Ons het reeds by die 40 ingeskrewe kinders en ook nog `n aantal wat van
tyd tot tyd besoek. Ons glo en vertrou dat die inkomste van Nuweleweland in volgende
jaar sal begin om die uitgawes te dek. Intussen beskou ons elke rand wat aan
Nuweleweland gespandeer word as `n belegging in die koninkryk.
Op Woensdag 6 Augustus 2014 het ons `n spesiale
gebedsaand by die kerk. Ons tree in vir die toekoms van ons
gemeente, en ook spesiaal vir Nuweleweland. Woon beslis
daardie aand by. Bid ook intussen vir die uitbreiding van ons
koninkrykswerk in hierdie saak. Die wonderlike
ontwikkelinge en groei waarmee God ons gemeente oor die
afgelope jare gesen het, is slegs die begin. God het `n plan
met Nuwe Lewe Gemeente! Ek sien daarna uit om dit saam
met julle te beleef.
Mag Augustus 2014 vir jou `n gesende maand wees.
Sengroete, Lourens
3

Vrouebediening: 10 Dinge wat ons gebede kragteloos maak
BYDRAE DEUR: YOLANDE WOLMARANS KONTAK: YOLANDE@MONTAGUGUANOCAVE.CO.ZA
Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar vir
vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle
ten doel om geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van
ons gemeente te bewerk.
SKINDER: Wie op onreg uit is, luister gretig na kwaadwillige
woorde; wie van valsheid hou, hoor graag woorde wat verderf
saai (Spr. 17:4)
HARDVOGTIGHEID: As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van n
arm mens, sal jy ook nie antwoord kry as jy roep nie (Spr. 21:13)
SKYNHEILIGHEID: Verder as julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees nie. Hulle
hou daarvan om in die sinagoges en op die straathoeke te staan en bid sodat die mense
hulle kan sien. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg (Matt. 6:5)
ONVERGEWENSGESINDHEID: As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle
hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle
Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie. (Matt 6:14-15)
EIESINNIGHEID: Hy het n entjie verder gegaan en daar gekniel met die gesig teen die
grond en gebid: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan.
Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil.(Matt 26:39)
ONDANKBAARHEID: Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en
ander geestelike liedere tot eer van God sing (Kol. 3:16)
WOEDE EN WROKKE: Ek wil dus h dat die mans by elke plek van samekoms met n
skoon gewete hande in gebed tot God moet ophef, vry van onmin en twis. (1 Tim. 2:8)
TWYFEL AAN DIE EGTHEID VAN GOD SE WOORD: As een van julle wysheid kortkom,
moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder
voorbehoud en sonder verwyt. Maar n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want
iemand wat twyfel, is soos n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen
en weer gedryf word. So n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy
doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie. (Jak. 1: 5-7)
SELFSUGTIGHEID: As iemand s Ek het God lief, en hy haat sy broer, is jy n leuenaar;
want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefh wat jy
nie kan sien nie. (1 Joh.4:20)
4

Op my stoep met Tannie Karoline
BYDRAE DEUR SUSAN RETIEF
KONTAK: COMPLETEHEALTHANDBODY@GMAIL.COM

Erna Karoline Bertha Kllnir is op 22 Augustus 1931 gebore.
Tannie Karoline, soos ons haar ken, is van Duitse herkoms en is
op Philippi, op die Kaapse vlakte, gebore. Sy het aan die Phillipi
Duitse Schule haar Laerskoolloopbaan voltooi, en in 1948
matrikuleer sy aan die Horskool Voortrekker in Wynberg,
Kaapstad.

Wanneer is Tannie getroud?
2 September 1952 is ek getroud met Johan Hendrik van Graan. Hy was slegs 16 jaar oud
toe hy as 'n Bommer in die Britse Weermag gedurende die Tweede Wreldoorlog diens
gedoen het. Daarna sluit hy aan by die Suid-Afrikaanse Polisie en dit was juis met 'n
verplasing vanaf Beaufort-Wes na Montagu, dat ons op 1 Januarie 1959 hier beland het.
Hy is op 9 Augustus1992, op die ouderdom van 77 oorlede. Twee skrander dogters is uit
hierdie huwelik gebore. Ina Honing, betrokke by die Universiteit van Stellenbosch en Dr
Ingrid le Roux, Hoof van Opvoedkunde by die Universiteit van Pretoria!Ek het ook 5
kleinkinders, almal seuns!

Hoe lank woon Tannie op Montagu?
Vanaf 1 Januarie 1959, dus is ek nou al 55 jaar op Montagu dit is die grootste deel van
my lewe. My dogter Ingrid, het vir ons die huis in Bergstraat 12, gekoop. Johan was knap
met sy hande en met baie harde werk het ons dit omskep in 'n pragplek. Ongelooflik baie
werk het in die opgradering van Montagu-Wes ingegaan. Ons het min of meer 12 jaar
daar gewoon.

Wat is die sukses to 'n gelukkige huwelik?
Om liefdevol teenoor mekaar op te tree. Om mekaar ruimte te gee, begrip vir mekaar se
beroep te h, sowel as vir die stokperdjies. Johan was so vreeslik lief vir die see, sy hart
het geduring gehunker om by die see te wees. Hy was ook knap met sy hande en lief vir
houtwerk; hy het vir die kinders die mooiste pophuise gebou, met stoeltjies en 'n tafel
om by te sit! Ek het as Stafverpleegster by die Montagu Hospitaal gewerk 14 dae se
uithelp het 34 jaar diens geword; van 07H00 soggens tot 20h00 saans. 'n Huwelik is
spanwerk, niks moet ooit te veel wees vir jou om te doen nie.

Ek spot altyd deur te s dat ek seker die een persoon in Montagu is, wat gereeld by
onbekende mense ingeklim het vir 'n rygeleentheid Hospitaal toe!

Het Tannie enige stokperdjies?
Ek brei graag ek het ook al amper almal 'toegebrei'....


5

Wat is die beste raad wat Tannie nog ooit ontvang het?
Vroer in my lewe was my Christenskap rigied, preuts,
sedig en soms veroordelend. Later het ek besef dat ek in
'n verhouding met die Here moet staan, net ons twee. Ek
is dienend teenoor my Vader en Hy vergewend teenoor
my Hy het reeds vir my sondes gesterf, ek hoef nie self
daardie las te dra nie!

Wat is Tannie se mooiste herinnering?
My eerste kind se geboorte. Dit was my eie geskenk van
God. Net vir my en Johan, ons eie baba. Vir my om 'n ma
vir die eerste keer te wees, was my grootste geskenk en
my mooiste herinnering. Dan was daar ook die dag toe Johan vir my gese het, ek is lief
vir jou en ek wil met jou trou, dit is 'n baie spesiale herinnering, iemand wat my s
liefhet!

Wat beteken Christenskap vir Tannie?
Ek het in 1952 tot bekering gekom. Mense moet Jesus in jou kan raak sien; ander moet
kan sien jy lwe die boodskap, dit is nie net lippetaal nie! Wanneer jy wegstap, moet
mense weet jy was daar!

Watter boodskap het Tannie vir die jeug?
Volg wat jou ouers jou geleer het, wees pligsgetrou en ywerig! Leer, sover jy kan al
moet jy ook 'n studielening afbetaal!

Wat 'n heerlike reis saam met Tannie Karoline deur haar verlede! 'n Warm, liefdevolle
Ma, Ouma en vriendin en kennis ver verwyder van die weerlose weeskindjie van
Philippi.

6

Praktiese Christen-Wees: Om te vergewe
BYDRAE DEUR ANTOINETTE DIEDERICKS KONTAK: ANTOINETTE@COMPUSERVICES.CO.ZA
KLINK DIE VOLGENDE BEKEND?
Hom vergewe? Na wat hy aan my gedoen het? Nooit!!
Ek sal jou vergewe, maar ek sal dit NOOIT vergeet nie.
Ek sal myself nooit kan vergewe nie. Hoe kan God my
vergewe? Julle weet nie wat ek gedoen het nie!
Vergifnis is een van die sleutelaspekte van Christen-wees en
onvergewensgesindheid (teenoor jouself en teenoor ander)
bind jou en ontneem jou van die wonder en vrymaking van
God se vergifnis.
Mat 18: 21-22 Toe kom Petrus na Hom en s: Here, hoe dikwels sal my broeder
teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? Jesus antwoord hom: Ek s
vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.

WAT IS VERGIFNIS?
Forgiveness is the act of setting someone free from an obligation to you that is a result
of a wrong done against you.
A person who has an unforgiving spirit is always the real loser, much more so than the
one against whom the grudge is held. (The gift of forgiveness: Charles Stanley)
Wanneer ons seergemaak voel, onregverdig behandel word of te nagekom word, is ons
eerste reaksie dikwels om die skuldige persoon terug te kry, op jou regte te staan of
ons onttrek onsself uit die verhouding uit. Soms probeer ons dit wat gebeur het ontken
of ons begrawe dit. Die feit is egter dat dit nie sal weggaan nie. Dit wat gebeur het sal
bly knaag totdat dit vergewe is. Onvergewensgesindheid sal manifesteer as
humeurigheid, bitterheid, haat, selfhaat, jaloesie, n kritiese gees en vele meer.
If you are not willing to forgive, you will ultimately bring your own life crashing down
around you. It will be nobody elses fault but your own. (The gift of forgiveness: Charles
Stanley)
7

Paulus s in Gal 5:22-23,25: Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap,
vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
As jy onvergewensgesind is, verhoed dit jou om voortdurend in die Gees te wandel en
dit bou n muur tussen jouself en God.
Forgiveness is liberating, but it is also sometimes painful. It is liberating because we are
freed from the heavy load of guilt, bitterness, and anger we have harbored within. It is
painful because it is difficult to have to face ourselves, God, and others with our failures.
It seems easier to blame others and go on defending our position of being right, even
though we continue to hurt. But the poison of an unforgiving spirit that permeates our
entire lives, separating us from God and friends, can never be adequately defended. It
is devastating to our spiritual and emotional well-being and to our physical health. (The
gift of forgiveness: Charles Stanley)
RAAD VAN MEDE-GELOWIGES OP DIE VRAAG: HOE KRY JY DIT REG OM TE VERGEWE?
Vergewe elke dag. Dis makliker om elke dag n klippie wat hinder uit die pad te kry
as om later n hele berg af te breek.
I realized that in the moment when Jesus died on the cross, I was forgiven for
everything I would ever do! I just had to accept it. When I realized that God had
forgiven me for everything Id ever done or ever would do, I began to understand
that I had no right not to forgive others.
Kom ons as Christene in Montagu begin om mekaar te help met praktiese Christen-wees.
Is daar grys areas in jou geloofs- of daaglikse lewe waarmee jy worstel? Is daar vrae
waarop jy desperaat antwoorde wil h en jy wonder hoe ander Christene dit sou hanteer
of dalk al hanteer het, maar jy is te skaam om te vra? Is daar enigiets wat nie direk op
jou van toepassing is nie, maar waaroor jy tog soms wonder wat jou as Christen te doen
staan, sou so iets jou pad kruis? Is daar vrae oor jou huwelik, homoseksualiteit, jou
kinders, jou vriende, jou werksomstandighede, jou besigheid, jou gesondheid, die
regering of enigiets anders waaroor jy graag insette van ander Christene wil h?
Indien jy so n vraag het, stuur dit per epos aan nlmontagu@gmail.com of skryf dit op n
stukkie papier, merk dit Praktiese Christen-Wees en gee dit af by die boekwinkel. Die
vrae sal anoniem in die Nuwe Lewe Maandblad geplaas word, waarna enigeen wat
praktiese Christen-wees oplossings/raad het hierop kan reageer. Hierdie antwoorde
sal dan weer in die volgende maandblad geplaas word saam met die volgende
vraag/vrae. Alle vrae en antwoorde sal anoniem hanteer word indien jy dit so verkies.
8

Die tweede vraag aan jou as mede Christen:
Hoe oortuig ek my gesin/familie dat dit nodig is om
kerk toe te gaan in tye waar toegang tot eredienste
en Christelike literatuur vrylik op die internet, radio
en TV beskikbaar is?

Deborah: Rebeccas nurse
ABIGAILS CONTRIBUTION BY PETRO STRYDOM KONTAK: PETROSTRYDOM79@YAHOO.CO.UK
Did you know the name of Rebekah's nurse? Genesis 24:59 told us she accompanied
her to her new home with Jacob, but it did not mention the nurses name. Now, at her
death, we finally can put a name with a position. Deborah spent plenty of years with her
mistress, perhaps Rebekah appreciated Deborah's kindness to her when she was tiny.
Rebekah would have still needed her nurse as she grew because Genesis 29:29 makes it
obvious the bride had no maid. For awhile after Rebekah's marriage, there were no
children to change nappies in the middle of the night, but Deborah helped her settle into
a new way of life.When children did come,
Rebekah desperately needed the nurse since she
had twins. Deborah was always there to comfort
a crying child or wrap him in a blanket. Many of
us have received help with our children from a
friend, teacher or youth-group worker.
Do we appreciate the effort that goes into caring
for children? Like Deborah, many give tender
care to children who are not theirs. Will it be a
thankless task or one that receives
appreciation?
Rebekah appreciated her nurse. The name of
that oak under which Deborah was burried
became Allon Bacuth: Oak of weeping
From the book: the top 100 women of the Bible
by Pamela McQuade

9

Worship Ministry
CONTRIBUTION BY ANNIE NAUD EMAIL: ANNIENAUDE@GMAIL.COM
This song, written by Tim Hughes, has ministered to me
during real tough times in my life. I pray that you will be
blessed by these words and that they will be a comfort to
you.
When the tears fall
I've had questions without answers
I've known sorrow, I have known pain
But there's one thing that I cling to
You are faithful, Jesus You're true

When hope is lost, I call You Saviour
When pain surrounds, I call You Healer
When silence falls
You'll be the song within my heart

In the lone hour of my sorrow
Through the darkest night of my soul
You surround me, and sustain me
My defender for ever more

When hope is lost, I call You Saviour
When pain surrounds, I call You Healer
When silence falls
You'll be the song within my heart

And I will praise You, I will praise You
When the tears fall still I will sing to You
I will praise You, Jesus praise You
Through the suffering still I will sing to You

When the laughter fails to comfort
When my heart aches, Lord Youll be there
When confusion is all around me
And the darkness is my closest friend
Still I'll praise You, Jesus praise You

10

Blessing your children by dr Johan Trent (part 2)
LEADER: ALET STEMMET EMAIL: LELANIE@TELKOMSA.NET

USING WORDS WELL WITH TEENS
For older children, the blessing can become even more
powerful particularly when you use all five elements as a
reaction to a teens struggles or challenges. Thats what my
mother did for me when I was a high school senior.
Ill never forget sitting at her old kitchen table with my head
down, waiting for what I expected would come next. I thought
she would echo the words of others: Why cant you do as well as your brother? Youre
twins, right? That day, my teacher said even more than that with his actions. He had
held my senior term paper as if it were covered in mold. Then he had rolled his eyes
before handing it back to me. The rest of the class smirked and hooted. On it was a large
D underlined in red pen. That wasnt my first D but Id worked really hard on that
paper. And while I did skip my teachers instruction to include footnotes, he made it
clear that I was a loser. I waited for my mom to finish reading my paper.
Finally she spoke: John, look at me. She had already read my twin brothers term paper
for which he had earned an A, as always.
Look at me, she repeated. I raised my head, just
enough for my eyes to meet hers. When I did, she
reached across the table and took my hand. My
mother was a rheumatoid arthritic and her hands
were twisted and bent. Her grip was incredibly soft,
but once she held my hand, I couldnt pull away
without hurting her and making her cry. I was stuck. I
felt broken and ashamed. She said: Johan, you
should have woken me up, and I could have helped
you with the footnotes. When I dropped my head
again, she continued, I dont care what your teacher
said or wrote, you do such a good job of using words
when you write that I wouldnt be surprised if God
used your words someday to help people.
At that moment she gave me a gift that continues to
shape my life today. She used the five elements of
the biblical blessing to let me know I had worth.

11


MEANINGFUL TOUCH with her grip she said I love you, I believe in you.
WORDS OF LOVE AND ACCEPTANCE My mothers words were direct, and even when
what she said wasnt what I wanted to hear, she spoke with a gentle kindness.
VALUE PLACED ON THE CHILD She saw the potential in me, and her words spoke of my
value
ACKNOWLEDGEMENT OF SPECIAL FUTURE she pointed me toward a future where God
might someday use my words to help others
GENUINE COMMITMENT my mom wasnt perfect. She got tired and was frustrated with
me at times, but I never doubted her love or commitment to me.
THE BLESSING CHALLENGE
Would you like to change the lives of your children? If so, be a part of The Blessing
Challenge that is one million parents choosing to change the lives of children one child
at a time, by taking a simple, yet powerful first step writing down and reading a blessing
to their children.

12

n Lewe van dankbaarheid bring eer aan God
DEUR LOUWTJIE STRAUSS KONTAK: LSTRAUSS@LAERSKOOLMONTAGU.ZA.NET
Maak dankbaarheid een van die diepste wortels van jou
bestaan en jy sal veel ligter deur die lewe beweeg. Om dankie
te s is een van die baie maniere om dankbaarheid te betoon.
Dankbaarheid is egter veel meer as net een of twee woorde,
alhoewel die woord dankie alreeds so baie beteken. Dit is n
gesindheid van die hart wat van binne kom.
Die oorsprong van dankbaarheid begin by die Bron van al ons
seninge, ons Hemelse Vader. Ons kan dankbaar wees vir ons besittings, gesondheid,
familie, n rustige omgewing en al die goeie gawes uit God se hand. Dink maar aan
die dankgebedjie van n klein kind. Dankbaarheid kan egter nog dieper delf na die
wete dat God ons geskape het as mense na Sy beeld. So dikwels koppel ons
dankbaarheid net aan dit wat ons het of besit. Ongelukkig kan verkeerde trots dan in
die pad van dankbaarheid staan. As dankbaarheid deel van ons hart word, dan word
dit n bron van geluk, vrede, vreugde en liefde.
Ek hoor dikwels dat mense wat besittings verloor het, gestremd is of dalk ernstig siek
is, nog steeds s dat hulle die Here dank, want hulle het soveel om voor dankbaar te
wees. Dit is dankbaarheid wat gesetel is in die hart en nie net op die oppervlak nie.
Mense besef dalk nie altyd die ongelooflike hoeveelheid potensile energie en krag
wat daar opgesluit l in dankbaarheid en die woord, dankie nie. Dit het n geweldige
positiewe uitwerking op mense wanneer dankbaarheid teenoor hulle betoon word.
Ek weet uit persoonlike ondervinding dat n jy dikwels die ekstra myl saam met mense
sal stap wat dankbaarheid teenoor jou betoon het. Ongelukkig oorheers afbrekende
kritiek, skinder en dikwels onkunde oor n saak, ons samelewing. As jy in die toekoms
die beste uit iemand wil h, behandel die persoon met n gesindheid van
dankbaarheid en laat hom/haar waardevol voel en jy sal verbaas wees oor die
positiewe resultate.
Die grootste vyand om dankbaarheid teenoor ander te betoon, is verkeerde selftrots.
n Dankbare hart begin by die wete dat God Sy eie Seun laat kruisig het sodat elkeen
wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe kan h.
Prediker 11:8 s: As n mens lank lewe, moet jy oor alles dankbaar wees.
Efesirs 5:4 Dank aan God pas by julle.
1Tess. 5:18 Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus
van julle verwag.
13

Transformasie & Sendingnuus
BEDIENINGSLEIER: TINA VERREYNNE EPOS: THYSENTINA@VODAMAIL.CO.ZA

Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie.
Hierdie bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot
betrokkenheid in gemeentelike uitreike en tot ondersteuning van
sendelinge in die veld.
Dit is met groot vreugde dat ek terugvoering kan gee van
'n gesende Transformasieweek met die gemeente se
betrokkenheid in die gemeenskap. Al die bedieninge het en
is tans nog besig met die uitreik in die gemeenskap en kan
ons net getuig van mooi en goeie gebeurtenisse wat net
getuig van soveel liefde onder mekaar. BAIE DANKIE vir elkeen se bydrae en se
betrokkenheid en mag elk soveel vreugde en geestelike groei daardeur beleef en self
soveel daaruit geleer het. Ek hoop ons kan vorentoe nog iets rel vir getuienisse om
mekaar in die geloof te versterk en te bemoedig om voort te gaan met die goeie werke
tot die uitbreiding van die Koninkryk.
Die poppiepatrone is nog in die kerk beskikbaar in Engels sowel as in Afrikaans. Die wat
wel gebrei het, kan die poppies aan my besorg by die crche. Rina-hulle wil graag die
poppies in Augustus uitdeel. BAIE DANKIE VIR ELK WAT GEBREI HET OF WOL GESKENK
HET!!!
Met die sendelinge gaan dit goed. Gedurende Junie- en Juliemaand kry hulle baie
besoekers en is dan goed besig. Hier is Edward-hulle se nuusbrief en kan elk vir hulle bid
en opdra in gebed. Die kinders word groot! Bid getrou vir alle sendelinge se veiligheid,
gesondheid en beskerming vir daar waar hulle werk.


14

Liewe vriende en familie:
WAT DIE HERE DOEN: God help ons om vriende te maak met ons
bure! Ek en my buurvrou Basak geniet dit om resepte en
babaraad uit te ruil en Edward was bly om onlangs haar man
te ontmoet en te bevriend. Ons hoop hierdie vriendskap blom
terwyl ons lewe hier in Turkye ontwikkel. Edward se
werkspermit is goedgekeur! Prys die Here!Jesus het op n
wonderbaarlike manier vir ons die presiese huis voorsien
waarna ek al vandat ons hier in Ankara aangekom het kyk! En hy was nooit eers amptelik
te huur nie! Ek is dankbaar vir n huis nader aan ons span in n familie-vriendelike
kompleks met tuine en n'swembad!
WAT ONS DOEN: Edward geniet steeds sy werk as Engelse onderwyser en het n lekker
vriendskap met sy studente ontwikkel soos wat hulle engels op hom oefen en hy sy Turks
op hulle. Hy is baie bly om geleenthede te h om van sy geloof te vertel.
Ek en Edward probeer hard om Turks te leer so tussen-deur ons ander
verantwoordelikhede. Alhoewel ons vordering stadig is,is dit fantasties om die vryheid
te geniet wat kom saam met kennis van selfs net die basiese frases. Miga en Eike is
entoesiastiese "tuisskolers"en veral Miga is mal oor die Turkse Taalleerprogram wat nou
deel is van haar weeklikse tuisonderigroetine.
HOE DIT MET ONS GAAN: Ons is verheug
om in n huis in te trek met ons eie
meubels wat nader is aan ons span! Ons
loof die Here en vertrou op Hom dat alles
sal goed gaan met die huurproses.
Tydsbestuur is moeilik op die oomblik
omdat Edward nou deur die dag werk ipv
die aande. Dit beteken ons kan nie meer
beurte maak met taalleer, tuisskool en
huiswerk nie. Bid asseblief vir ons terwyl
ons Turks probeer leer te midde van
werk en daaglikse verantwoordelikhede.
Ons is besig om aan te pas hier in Turkye
maar dit is soms moeilik en bly vreemd.
Bid asseblief saam met ons dat ons sal
aanpas en n'gelukkige lewe hier sal maak
sodat ons effektief met die mense van
hierdie land kan verhouding bou.
In Hom, Madili.
15

Kinderbediening
BEDIENINGSLEIER: THYS VERREYNNE EPOS: THYSENTINA@VODAMAIL.CO.ZA

Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir
Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders
tussen 6 en 13 jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons
kinders in lesse en aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en
kampe. Verder streef die kinderbediening daarna om ouers betrokke
te kry by die geestelike opvoeding van hulle eie kinders.
Die vakansie was die bywoning 4 tot 17 kinders en is die tye goed
benut, veral wat die besoekers betref! Saad is gesaai en die
opofferinge is altyd die moeitewerd! Weet jy dat jy gemaak is vir
God se familie? Weet jy of jy deel van God se familie
is? Mattheus 12:50 "Want elkeen wat die wil doen van my Vader
wat in die hemele is, die is my broer en suster en moeder." Ja, God is ons Vader en elkeen
is Sy kind! Al ooit so daaraan gedink?
Wat gaan jy erf? Die Ewige Lewe!!!!! Om vir altyd en altyd te lewe! Wat 'n hoop, 'n
voorreg!!!
Ons is weer baie opgewonde
om al ons kinders terug te
sien en om weer voort te kan
gaan met die goeie werke.
BRING ASSEBLIEF DIE
KINDERS, WANT SONDER
HULLE IS DAAR GEEN
KINDERKERK.
Alle ouers moet kennis
neem van die Jeugkamp by
Protea-plaas vanaf die 3
Oktober tot die 7 Oktober.
Meer inligting sal nog verskaf
word, maar hou die datums
in gedagte!



16

Current Affairs: Who is Hamas?
CONTRIBUTION BY ZELDA ROSCHERR EMAIL: ZELDA@CHURCHSTREET.CO.ZA
If you watch or listen to the news you would hear the word Hamas all the time. Hamas
is the most violent of all the anti-Israel Muslim terrorist organizations.
Hamas is an acronym of the Arabic phrase Harakat al-Muqwama al-Islmiyya, meaning
"Islamic Resistance Movement". The Arabic word Hamas also means devotion and zeal
in the path of Allah. The Hamas covenant interprets its name to mean "strength and
bravery".
Based on the principles of Islamism gaining momentum throughout the Arab world in
the 1980s, Hamas was founded in 1987 (during the First Intifada) as an offshoot of the
Egyptian Muslim Brotherhood. Co-founder Sheik Ahmed Yassin stated in 1987, and
the Hamas Charter affirmed in 1988, that Hamas was founded to liberate Palestine from
Israeli occupation and to establish an Islamic state in the area that is now Israel, the
West Bank, and the Gaza Strip. However, in July 2009, Khaled Meshal, Hamas's political
bureau chief, said the organization was willing to cooperate with "a resolution to the
Arab-Israeli conflict which included a Palestinian state based on 1967 borders", provided
that Palestinian refugees hold the right to return to Israel and that East Jerusalem be the
new nation's capital. However, Mousa Mohammed Abu Marzook, deputy chairman of
Hamas political bureau, said in 2014 that "Hamas will not recognize Israel", adding "this
is a red line that cannot be crossed".
1

Although Arabic and Hebrew are sister languages, the Hebrew meaning of chamas is
violence, according to the Hebrew-English volume of Reuben Alcalays Hebrew-
English, English-Hebrew dictionary. Cruelty and injustice are additional definitions,
but not zeal.
2
According to the Gesenius Hebrew lexicon, the Arabic cognate of the
Hebrew word hamas means warlike valour (noun form) or to be active, brave, constant
(verb form)
3
.
Over the last few days a lot of attention has been given to an interview with Mosab
Hassan Yousef on CNN. He is a Hamas defector and son of one of the groups West Bank
leaders, Hassan Yousef
4
. In 1999, Yousef met a British missionary who introduced him
to Christianity. In 2005, he was secretly baptized in Tel Aviv by a Christian tourist. He left
the West Bank for the United States in 2007 and lived in California, where he joined the
Barabbas Road Church. In August 2008, Yousef publicly revealed his Christianity and

1
http://en.wikipedia.org/wiki/Hamas
2 http://www.jewishchronicle.org/article.php?article_id=5454
3 http://messianicfellowship.50webs.com/hamas.html
4 http://en.wikipedia.org/wiki/Mosab_Hassan_Yousef
17

renounced Hamas and the Arab leadership, thereby endangering himself and exposing
his family in Ramallah to persecution. His father disowned him.
Mosab has stated that despite his conversion to Christianity, he is against all religion and
does not adhere to any denomination of Christianity. He has stated "Religion steals
freedom, kills creativity, and turns us into slaves and against one another. Yes, I am
talking about Christianity as well as Islam. Most Christians I have seen seem to have
missed the point that Jesus redeemed us from religion. Religion is nothing but man's
attempts to get back to God. Whether it is Islam, Christianity, Judaism, Buddhism,
Hinduism, animism, any ism. Religion can't save mankind.
In the CNN interview he struck out at the group for its worship of death. Here are some
excerpts from the interview:
5

Hamas does not care about the lives of Palestinians, or the lives of Israelis, or
Americans; they dont care about their own lives, he said. They consider dying for their
ideology a way of worship. Hamas is not seeking coexistence and compromise; Hamas
is seeking conquest ..., the destruction of the state of Israel is not the Hamas final
destination. Hamas, he asserted, wants to build an Islamic state on the rubble of every
other civilization. In the mosques, Hamas told us that without shedding innocent blood
for the sake of the ideology we will not be able to build an Islamic state, he said. At
five-years-old, that is what they were feeding us.
Yousef has written a book Son of Hamas about his experience and conversion. This
has now been made into a movie The Green Prince. Watch an interview with him by
CBN on https://www.youtube.com/watch?v=SgrrtfqHNeQ
WHAT SHOULD OUR RESPONSE BE TO THE CONFLICT? In Psalm 122:6-9 God tells us to Pray
for the peace of Jerusalem: May those who love you be secure. May there be peace
within your walls and security within your citadels. God promised blessings on those
who bless Israel and curses on those who curse her (Genesis 12:3), and since Jerusalem
is depicted as the center of Jewish life, it follows that those who pray for her peace and
security will be granted peace themselves.
Jesus also said that we should be peacemakers, which would include praying for peace.
Blessed are the peacemakers, for they shall be called sons of God (Matthew 5:9). And
we are commanded to do our best to live at peace with others. If possible, so far as it
depends on you, be at peace with all men (Romans 12:18). So, God wants us to seek
peace among all people, and that would include praying for peace in Jerusalem,
especially because of its special place in His heart.
6


5 http://www.timesofisrael.com/hamas-defector-slams-death-worship/
6 http://www.gotquestions.org/pray-peace-Jerusalem.html#ixzz38qBQ3KRc
18



Verjaarsdae & Huweliksherdenkings* in Augustus
4 Richard Thomson 5 Izel Stemmet
6 David van der Merwe 7 Hentie Marx
8 Christine Laubscher 9 Leandr Wolmarans
11 Eike Ackerman 12 Susan Geldenhuys
18 Danie Pienaar 19 Nettie van der Merwe
21 Mattie Neethling 22 Karoline van Graan
25 Rina Brighton 25 Micke Marx
26 Jenny-Lee Anthony 26 Mariska Burger
27 Jos de Freitas 27 Colin van Zyl
29 Hannes van Rooyen 30 Willem Sadie
31 Ludwig van Heerden 31 Frikkie Visser
7 Thys & Tina Verreyne 25 Armand & Jean du Toit
28 Albert & Helene Esterhuyse 31 Hentie & Estelle Marx
31 Lourens & Sanne du Plessis
19

Raak betrokke by ons bedieninge
Nuwe Lewe Montagu is n aktiewe gemeente wat ten doel het om uit te reik na alle
mense. Daar is verskeie bedieninge waarby mense betrokke kan raak.

Abigail Bediening: Die Abigail bediening tree op as ambassadeurs van ons gemeente.
Hulle verwelkom besoekers op Sondae, bid gereeld weekliks saam en ryk ook op `n
deurlopende basis uit na siek, eensame en sterwende mense.

Barmhartigheid: Die Barmhartigheidsbediening werk met welsyn en noodsituasies.
Hulle besoek huishoudings wat behoefte het aan basiese lewensmiddele, en bied fisiese
hulp en geestelike ondersteuning.

Hospitaalbediening: Die hospitaalbediening besoek weekliks die Montagu Hospitaal om
die pasinte en personeel te bedien en geestelik te versterk.

Kinderbediening: Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir
Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6 en 13
jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en
aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die
kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike opvoeding van hulle
eie kinders.

Kommunikasiebediening: Die kommunikasiebediening maak van alle vorme van die
media gebruik om ons gemeente se interne en eksterne kommunikasie effektief te laat
vloei. Hierdie bediening dra ons gemeente se beeld na buite en sorg daarvoor dat die
lidmate op datum bly met die nuutste verwikkelinge.

Mannebediening: Die mannebediening is `n bediening vir en deur manne. Hierdie
bediening streef daarna om vriendskap, eenheid en geestelike groei onder die manne
van ons gemeente te verbeter.

Tegniese Span: Sonder die tegniese span sal bitter min kan gebeur. Hierdie toegewyde
groepie lidmate sorg daarvoor dat ons klank, beligting en projeksie op Sondae en by
spesiale geleenthede kan gebeur.

Transformasie: Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie. Hierdie
bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid in gemeentelike
uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die veld.

Vrouebediening: Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar vir
vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle ten doel om
geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons gemeente te bewerk.

20


Morning service
Oggenddiens
Sunday 08:30 09:30 (English service)
Sondae 10:00 11:15
Woordskool
Nation Celebration
Sondae 18:30 19:30 in die kerksaal
Every 1
st
and 3
rd
Sunday at 18:30
Creche Gedurende oggenddienste / During morning services
Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services
Men @ 6 Vrydae 6:00 7:00 in die kerksaal
Dames biduur Dinsdae 9:30 10:30 in die kerksaal

Ps Lourens du plessis 023 614 2260 agsmontagu@telkomsa.net

Kontak ons
Abigails Wendy Strydom 084 501 7377 wendystrydom@ymail.com
Admin Tilla Greyling 082 648 1574 nlmontagu@gmail.com
Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 3855 lelanie@telkomsa.net
Gebedsaksie / Prayer action Hannes van Rooyen 084 517 1226
Jeug / Youth Richard Thomson 083 990 1910 Coaching77@gmail.com
Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086 ThysenTina@vodamail.co.za
Communication Zelda Roscherr 082 469 0094 zelda@churchstreet.co.za
Manne / Men Cobus Uys 082 789 5079 Tafelkop4x4@gmail.com
Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929 annienaude@gmail.com
NuweLeweLand Akademie Annie Naud 079 877 3929 nuweleweland@gmail.com
Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 lelanie@telkomsa.net
Tegnies / Technical Stephan van der
Walt
079 311 9971
Terrein & Geboue /
Maintenance
Frans White 073 318 1626 whitesons@telkomsa.net
Transformasie /
Transformation
Tina Verreynne 076 287 4415 ThysenTina@vodamail.co.za
Vroue / Women Elsa van Heerden 083 641 5826 jsgeldenhuys@telkomsa.net

Bankrekening besonderhede:
AGS Nuwe Lewe Sentrum
ABSA Bank Tak / Branch 632005
Rek Nommer / Acc number: 1050140225

Volg ons op www.facebook.com/NLMontagu of soek Nuwe Lewe Montagu
www.nlmontagu.org

Anda mungkin juga menyukai