Anda di halaman 1dari 2

Afrikaans Modeling

Gooie more klas en meneer. Vandag sal ek smoothie


maak. Ek het hierdie resep op webwerf chiquitabananas
gekry.
Dis hou mens piesang en
grondboontjiebotter smoothie maak:
Bestanddele:
Twee piesangs. Jy moet sny hulle in stukke. Sit dit
in die vrieskas die dag voor jy die smoothie maak.
Twee klein vanilline jogurt
Een-derde van koppie glad of crunchy
grondboontjiebotter.
halwe koppie van vet vrye melk.
Apparaat:
Voedsel verwerker
Maatlepels
glas
Metode:
Plaas al die bestanddele in 'n voedselverwerker en
puree tot glad.
As jy wil 'n ysige weergawe vervang die vetvrye melk
met volroom en die jogurt vervang met 'n hand vol
ysblokkies.
Vir sjokolade weergawe jy kan een of twee eetlepels
van kakao poeier voeg.
Jy kan ook roomys gebruik in plaas van jogurt.
Maar ek wys jy om die oorspronklike te doen.
So kry al die bestanddele, en puree tot glad.

Nou het jy baie lekker smoortjie.


Baie dankie.

Anda mungkin juga menyukai