Aartappel slaai word dikwels bedek in mayonnaise. Die kombinasie van jogurt en
mayonnaise maak dit laer in vet en selfs meer lekkerder.
1.Plaas aartappels en teelepel sout in 'n pot met water. Bring tot kookpunt en kook tot
sag. Laat afkoel, skil en sny in blokkies.
2.Meng mosterd, die res van die sout, suurlemoensap, peper, mayonnaise, jogurt en
pietersielie.
3.Mix sous in aartappels met soetrissie en ui.
4.Sprinkle met eier en bedien as 'n bykos.
HEMELSE STEAK
Advokado Somerslaai
HOENDER A-LA-KING
1 hoender
1 liter witsous
1 pakkie vars sampioene, opgekap1 groen
soetrissie, opgekap
1 teelepel paprika
175ml room
METODE
Kook hoender tot gaar.
Ontbeen en trek die vel af.
Sny in repies.
Braai die soetrissie en sampioene tot amper gaar.
Meng alles.
Plaas in kastrol en prut vir 10 minute.
Bedien op witrys met ertjies.
BROKKOLIE SLAAI
Sous:
250 ml mayonnaise (of 125ml ongegeurde jogurt en 125ml mayonnaise)
100 ml kondensmelk
Breek die brokkolie in stukkies en spoel dit af. Sny in kleiner
stukkies. Kook die brokkolie + blomkool en ui in vinnig-kokende water vir 2
minute.(Jy blansjeer basies die brokkolie en blomkool - kook net op)
Dreineer in 'n vergietter sodat al die water afloop. Braai die spek tot gaar en
bros. Laat alles goed afkoel. Meng die brokkolie met die spek, en meng
dan die kaasblokkies daarby in. Meng die mayonnaise en kondensmelk
saam en roer die sous deur die slaai. Verkoel voor opdiening.
Vat 'n pot, sit dit op die stoof met water en laat die water kook. Gooi dan die
broccoli daar in en laat dit kook vir so minuut - Gooi die water uit en skud
die broccoli om meeste water uit te kry. Sny dit dan op, sulke lekker growwe
stukke.
Meng nou al die ander bestanddele goed saam, die eiers, die room, die
melk, sout en peper, kaas en nutmeg (as jy het).
Skep in jou oondvaste bak wat gesmeer is met botter/margarien. Sit in
oond van 180grC en bak vir so 30 tot 40 minute tot als mooi goudbruin is.
GEBAKTE AARTAPPELSLAAI
8 cups of cakeflour
3 tbsp of sugar
1 tsp of salt
4 tablespoons of aniseed
Fine coconut
Method
Mix all ingredients together with warm water until a soft dough forms ( dough must be very soft/ a bit wet).Knead
dough for 10 minutes using a little oil on your hands to stop from sticking, rub some oil over dough , cover with cloth
and allow to rise
for an hour . Roll out into little ball shapes and fry in hot oil until dark brown . Sugar and cover with fine coconut . For
wet koeksisters , prick with a knife and leave in simmering sugar water for a min or so .
Sugar water
Boil 5 cups of water with 4 cups of sugar and 5 cinnamon sticks .. For about ten minutes stirring occasionally.