Anda di halaman 1dari 2

MIELIE TERT

SOETMIELIE TERT
250ml suiker
125g botter/margarien
6 ekstra groot eiers
250ml koekmeel
5ml bak poeier
2ml sout
2blikke(410gelk)geroomde suiker mielies
melk (1 mielie blik)
METODE
oond 180*C
Smeer middelslag bak of spry met kossproei
Room botter en suker goed saam +-5min
Klits eiers een vir een by die botter mengsel
Sif meel,sout en bakpoeier oor die nat mengsel en meng dit goed in
Voeg die mielies by, vul een van die lee blikke met melk en meng dit by die mengsel in,
Giet in voorbereide bak en bak 1uur in oond tot stewig
Bron : Huisgenoot
Plasing & Foto: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONKLaat die pot se kante
oop vir deeg om te rys.
Smeer die binnekant van deksel met kookolie of botter en maak die pot toe
Plaas oor 'n klein vuurtjie, sit 'n paar klein, warm kole op die deksel en bak 20-30min of to die brood goudbruin en
gaar is.
Keer uit, laat effe afkoel en sit voor met bros groentestokkies en slaaiblare
Bron: Biltong en Drowors -Rooivleisbedryf
Plasing: Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BIERBROODJIE MET KAAS & SWEETCORN
BIERBROODJIE MET KAAS & SWEETCORN
500g Bruismeel
1 botteltjie Bier (330 ml)
1 kop Chedar kaas gerasper
(Ek het halwe blikkie sweetcorn oorskiet by gegooi)
Sout
METODE:
Meng alles saam en gooi in gesmeerde pannetjie.
Bak 1uur by 180*F
Bron: Onbekend
Plasing & Foto: Jaenette Hough Meyer / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Anda mungkin juga menyukai