Anda di halaman 1dari 21

Instructions

GEEN NEGATIEWE MERKING / NO NEGATIVE MARKING

1.
(Points: 1)
Watter van die volgende is die algemeenste oorsaak van eerste trimester miskraam? /
Which of the following is the most common cause of first-trimester miscarriage?

( ) 1. Intra-uteriene infeksie / Intrauterine infection

( ) 2. Ouerlike chromosomale afwykings / Parental chromosomal anomalies

( ) 3. Fetale chromosomale afwykings / Fetal chromosomal anomalies

( ) 4. Inkompetente serviks / Incompetent cervix

( ) 5. Uteriene afwykings / Uterine anomalies

2.
(Points: 1)
Die oorsake van sekondre amenoree sluit nie volgende in nie / The causes of secondary
amenorrhoea do not include

( ) 1. Tirotoksikose / Thyrotoxicosis.

( ) 2. Premature ovariale versaking / Premature ovarian failure.

( ) 3. Endometriose / Endometriosis.

( ) 4. Asherman se sindroom / Asherman's syndrome.

( ) 5. Viriliserende ovariale tumor / Virilising ovarian tumour.


3.
(Points: 1)
Watter van die volgende is kenmerkend van oligomenoree? / Which of the following is
characteristic of oligomenorrhoea?

( ) 1. Minder as agt episodes van menstruasie per jaar. / Less than eight episodes of
menstruation per year.

( ) 2. Minder as 10 ml bloeding per siklus. / Less than 10 ml of bleeding per cycle.

( ) 3. Minder as 2 dae bloeding per siklus. / Less than 2 days of bleeding per cycle.

( ) 4. Meer as 13 episodes van menstruasie per jaar. / More than 13episodes of menstruation
per year.

( ) 5. Normale siklus met geringe intermenstruele bloeding. / Normal cycly with a small
amount of intermenstrual bleeding.

4.
(Points: 1)
A subfertile female patient presents with the following history at time of consultation. She
had 1 previous laparoscopy for endometriosis and pain during menstruation. How will you
manage her? / n Vroulike infertiliteit pasint presenteer met die volgende geskiedenis
tydens ondersoek. Sy het 1 vorige laparoskopie vir endometriose gehad en pyn gedurende
menstruasie. Hoe sal u haar hanteer?

( ) 1. Give a GnRH agonist and refer. / Gee n GnRH agonis en verwys.

( ) 2. Give anti-inflammatory drugs. / Gee anti-inflammatoriese middels.

( ) 3. Put her mind at ease. / Stel haar gerus.

( ) 4. Give clomiphene citrate and refer / Geen klomifeensitraat en verwys.

( ) 5. Give anti-inflammatory drugs and refer. / Gee anti-inflammatoriese middels en


verwys.
5.
(Points: 1)
Watter van volgende non-kontraseptiewe effekte kan voorkom met die gebruik van die
kombinasiepil? / Which of the following non-contraceptive effects can be encountered with
the use of the combination pill

( ) 1. Ovariale siste meer algemeen / Ovarian cysts more common

( ) 2. Meer menoragie / More menorhagia

( ) 3. Meer bekkeninfeksies / More pelvic infections

( ) 4. Rumatoiede artritis versleg / Rheumatoid arthritis deteriorates

( ) 5. Endometriose verbeter / Endometriosis improves

6.
(Points: 1)
By watter ouderdom sal u n pasint ondersoek wat presenteer met borsontwikkeling? / At
what age will you examine a patient presenting with breast development?

( ) 1. 14jaar / 14 years

( ) 2. 11 jaar / 11 years

( ) 3. 7 jaar / 7 years

( ) 4. 9 jaar / 9 years

( ) 5. 13 jaar / 13 years
7.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings oor infeksies van die vulva is korrek? / Which of the
following statements regarding infections of the vulva is correct?

( ) 1. Die gumma is die kenmerkende letsel van sekondre sifilis. / The gumma is the
characteristic lesion of secondary syphilis.

( ) 2. Herpes simples virus tipe 1 is meestal verantwoordelik vir herpes. / Herpes simples
virus type 1 is usually responsible for herpes.

( ) 3. Die behandeling vir Lymphogranuloma venereum infeksie is doksisiklien. / The


treatment of Lymphogranuloma venereum infection is doxycycline.

( ) 4. Papilloomvirus tipes 16 en 18 is meestal verantwoordelik vir condylomata acuminata.


/ Papilloma virus types 16 and 18 are usually responsible for condylomata acuminata.

( ) 5. Chancroid word deur Calymmatobacterium granulomatis veroorsaak. / Chancroid is


caused by Calymmatobacterium granulomatis.

8.
(Points: 1)
Die volgende serologiese uitslae dui op voorheen behandelde sifilis. / The following
serological results indicate previously treated syphilis.

( ) 1. RPR (+); TPHA (-)

( ) 2. RPR (-);TPHA (+)

( ) 3. RPR (+);FTA-ABS (-)

( ) 4. VDRL (-); FTA-ABS (-)

( ) 5. VDRL (+); TPHA (+)


9.
(Points: 1)
Die mees waarskynlike oorsaak van n nie-jeukende melkagtig wit afskeiding met met n
visagtige reuk is: / The most likely cause of a non-itching milky whitish discharge with a
fishy odour is:

( ) 1. Bakterile vaginose / Bacterial vaginosis

( ) 2. Maligniteit / Malignancy

( ) 3. Trichomoniase / Trichomoniasis

( ) 4. Servisitis / Cervicitis

( ) 5. Candidiase / Candidiasis

10.
(Points: 1)
Die mees effektiewe behandeling van menoragie in n 43-jarige vrou sonder enige
onderliggende oorsaak is: / The most effective treatment for menorrhagia in a 43-year old
woman without underlying cause is:

( ) 1. Dilatasie en kurettasie / Dialtation and curettage

( ) 2. Depomedroksieprogesteroonasetaat / Depo medroxy

( ) 3. Traneksaamsuur / Tranexamic acidprogesterone acetate

( ) 4. Ergometrien maleaat / Ergometrine maleate

( ) 5. Misoprostol / Misoprostol
11.
(Points: 1)
n Asimptomatiese 28-jarige vrou presenteer met n n onrelmatige 14 weke grootte uterus
en n normale PAP-smeer. Wat behoort die volgende stap in haar hantering te wees? / an
asymptomatic 28-year old woman presents with an irregular 14 week sized uterus and a
normal PAP smeer. What should the next step in her management be?

( ) 1. Endometriale biopsie / Endometrial biopsy

( ) 2. Voortgesette observasie / Continued observation

( ) 3. Laparoskopie / Laparoscopy

( ) 4. Histerektomie / Hysterectomy

( ) 5. Bekkensonar / Pelvic ultrasonography

12.
(Points: 1)
Watter van die volgende is mins waarskynlik in n pasint wat presenteer op 8 weke
swangerskapduurte met vaginale bloeding en n toe servikale os? / Which of the following
is least likely in a patient who presents at 8 weeks gestation with vaginal bleeding and a
closed cervical os?

( ) 1. Ektopiese swangerskap / Ectopic pregnancy

( ) 2. Anembrioniese swangerskap / Anembryonic pregnancy

( ) 3. Dreigende miskraam / Threatened miscarriage

( ) 4. Teruggehoue miskraam / Retained miscarriage

( ) 5. Implantasiebloeding / Implantation bleed


13.
(Points: 1)
Die algemeenste simptoom van endometriale hiperplasie is: / The most common symptom
of endometrial hyperplasia is:

( ) 1. Vaginale bloeding / Vaginal bleeding

( ) 2. Buikopsetting / Abdominal distension

( ) 3. Vaginale afskeiding / Vaginal discharge

( ) 4. Bekkenpyn / Pelvic pain

( ) 5. Amenoree / Amenorrhoea

14.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings is KORREK? / Which of the following statements are
CORRECT?

( ) 1. Die diagnose van n geskende ovum kan slegs met sonar-ondersoek van die van n
ektopiese swangerskap onderskei word. / The diagnosis of a blighted ovum can only be
distinguished from that of an ectopic pregnancy by means of an ultrasound examination.

( ) 2. n Sonar-ondersoek is nodig om tussen n onvermydelike miskraam en n teruggehoue


miskraam te onderskei. / An ultrasound examination is required to distinguish between an
inevitable abortion and a retained abortion.

( ) 3. Luteale fase defek veroorsaak miskrame tussen 13 en 16 weke swangerskapsduurte. /


Luteal phase defect causes miscarriages between 13 and 16 weeks duration of pregnancy.

( ) 4. Outo-immuunsiektes kan beide eerste en tweede trimester verliese veroorsaak. / Auto-


immune diseases can cause both first and second trimester losses.

( ) 5. Luteale fase defek veroorsaak miskrame tussen 8 en 12 weke swangerskapsduurte. /


Luteal phase defect causes miscarriages between 8 and 12 weeks duration of pregnancy.
15.
(Points: 1)
Watter van die volgende is kenmerkend van inkompetente serviks? / Which of the
following is characteristic of incompetent cervix?
( ) 1. Oligohidramnios / Oligohydramnios

( ) 2. Vinnige kraam / Quick labour

( ) 3. Pynlike kontraksies / Painful contractions

( ) 4. Swak simfese-fundus groei / Poor symphysis fundal growth

( ) 5. Teruggehoue miskraam / Retained abortion

16.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings in verband met terminsie van swangerskap is WAAR ? /
Which of the following statements regarding termination of pregnancy is TRUE?
( ) 1. Die staat is verantwoordelik vir die verskaffing van veilige omstandighede / The state
is responsible for provision of safe conditions

( ) 2. Verkragting is n indikasie vir terminasie van swangerskap op 22 weke


swangerskapduurte. / Rape is an indication for termination of pregnancy at 22 weeks
gestational age.

( ) 3. Alle vroue wat terminasie van swangerskap versoek moet ekstensiewe raadgewing
ontvang / All patients who request termination of pregnancy should undergo extensive
counseling

( ) 4. Mifepristoon is die middel van keuse vir terminasie van swangerskap op versoek in
Suid-Afrika / Mifepristone is the drug of choice for first trimester termination of pregnancy
on request in South Africa.

( ) 5. Erge pre-eklampsie op 8 weke swangerskapsduurte is n indikasie vir terminasie van


swangerskap / Severe pre-eclampsia at 8 weeks' gestation is an indication for termination of
pregnancy
17.
(Points: 1)
Watter hormoon word deur Hormone A aangedui? / Which hormone is indicated by
Hormone A?

( ) 1. Follikel stimulerings hormoon / Follicle stimulating hormone

( ) 2. Progesteroon / Progesterone

( ) 3. Luteeniserende hormoon / Luteinising hormone

( ) 4. Estrogeen / Estrogen

( ) 5. Prolaktien / Prolactin

18.
(Points: 1)
Watter van die volgende bloedingspatrone is mees algemeen gedurende menopousale
oorgang? / Which of the following bleeding patterns is most common during menopausal
transition?

( ) 1. Oligoamenoree/ Oligoamenorrhea

( ) 2. Menoragie / Menorrhagia

( ) 3. Postkotale bloeding / Postcoital haemorrhage

( ) 4. Skielike amenoree / Sudden amenorrhea

( ) 5. Menometroragie / Menometrorrhagia

19.
(Points: 1)
In n pasint met primre amenoree, n uterus teenwoordig, geen borsontwikkeling en
verhoogde FSH-vlakke is die mees waarskynlike diagnose: / In a patient with primary
amenorrhoea, an uterus present, no breast development and increased FSH levels the most
likely diagnosis is:

( ) 1. Gonadale disgenese / Gonadal dysgenesis

( ) 2. Ongeperforeerde himen / Imperforate hymen

( ) 3. Polisistiese ovariale sindroom / Polycystic ovary syndrome

( ) 4. Agenese van die Muller buis / Agenesis of the Mullerian tube

( ) 5. Genitale Tuberkulose / Genital Tuberculosis

20.
(Points: 1)
n Pasint met sekondre amenoree rapporteer vaginale bloeding na n progesteroon-
onttrekkingstoets. Wat is u afleiding? / A patient with secondary amenorrhoea reports
vaginal bleeding after a progesterone withdrawal test. What is your conclusion?

( ) 1. n Chromosoomanalise word benodig. / A chromosome analysis is required.

( ) 2. Die pasint is swanger. / The patient is pregnant.

( ) 3. Die pasint het gonadale versaking. / the patient has gonadal failure.

( ) 4. Die pasint het n endometriale defek. / The patient has an endometrial defect.

( ) 5. Die pasint is anovulatories. / The patient is anovulatory.

21.
(Points: 1)
Watter van die volgende is geassosieer met voortydse kraam? / Which of the following is
associated with preterm labour?

( ) 1. Aanhoudende erge buikpyn / Continuous severe abdominal pain

( ) 2. Verminderde fetal bewegings / Reduced fetal movements

( ) 3. Ruptuur van vliese / Rupture of membranes

( ) 4. Aanhoudende hoofpyn / Continuous headache

( ) 5. Swelling van die hande, voete en gesig (skielike aankoms) / Swelling of hands, feet
and face (sudden onset)

22.
(Points: 1)
Kies die een primre oorsaak van perinatale mortaliteit wat met goeie verloskundige sorg
grootliks voorkombaar is. / Choose the one primary cause of perinatal mortality that could
be largely prevented with good obstetric care.

( ) 1. Respiratoriese nood sindroom / Respiratory distress syndrome

( ) 2. Intrapartum asfiksie / Intrapartum asphyxia

( ) 3. Nekrotiserende enterokolitis / Necrotizing onset enterocolitis

( ) 4. Kongenitale abnormaliteite / Congenital abnormalities

( ) 5. Intra-uteriene groei restriksie / Intrauterine growth restriction

23.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings ivm die aangehegde voorgeboortekaart is WAAR? /
Which of the following statements concerning the attached antenatal chart is TRUE?

( ) 1. Die pasint benodig n umbilikale arterie Doppler en n abdominale ultraklank-


ondersoek. / The patient requires an umbilical artery Doppler and an abdominal ultrasound.

( ) 2. Die pasint benodig n abdominale ultraklank-ondersoek. / The patient requires an


abdominal ultrasound.

( ) 3. Die pasint benodig n umbilikale arterie Doppler-ondersoek. / The patient requires an


umbilical artery Doppler.

( ) 4. Die mees waarskynlike oorsaak is n tweeling-swangerskap. / The most likely cause is


a twin pregnancy.

( ) 5. Die pasint moet oor twee weke opgevolg word. / The patient should be followed up
in two weeks.

24.
(Points: 1)
Watter van die volgende is nie n bekende teratogeen nie / Which of the following is not
known to be teratogenic?

( ) 1. Alcohol / Alcohol.

( ) 2. Warfarien / Warfarin.

( ) 3. Metieldopa / Methyldopa

( ) 4. Fenitoen / Phenytoin.

( ) 5. Aminoglikosiede / Aminoglycosides.

25.
(Points: 1)
Watter van die volgende is nie n indikasie vir die doen van n Kleihauer-toets nie? / Which
of the following is not an indication for a Kleihauer test?

( ) 1. Meervoudige swangerskap / Multiple pregnancy

( ) 2. Keisersnit / Caesarean section

( ) 3. Antepartum bloeding / Antepartum haemorrhage

( ) 4. Traumatiese verlossings / Traumatic delivery

( ) 5. Ektopiese swangerskap / Ectopic pregnancy

26.
(Points: 1)
Watter stelling ivm n Rhesus-negatiewe swanger vrou is korrek? / Which statement
concerning a Rhesus negative pregnant woman is correct?

( ) 1. Gesensitiseerde pasinte moet in die derde trimester anti-D immunoglobulien


ontvang. / Sensitised patients should receive anti-D immunoglobulin in the third trimester.

( ) 2. Induksie van kraam moet op 38 weke swangerskapsduurte plaasvind / Induction of


labour should occur at 38 weeks gestation.

( ) 3. Die hantering van kraam is soortgelyk aan die van n Rhesus positiewe pasint / The
management of labour is similar to that of a Rhesus positive patient.

( ) 4. Alle pasinte moet deur n spesialis opgevolg word / All patients should be followed
up by a specialist

( ) 5. Teenliggaamtiters moet op 32 weke swangerskapsduurte herhaal word / Antibody


titers should be repeated at 32 weeks gestation.

27.
(Points: 1)
Watter is nie n fetale komplikasie van bestraling in vroe swangerskap ? / Which is not a
known fetal complication of radiation in early pregnancy?

( ) 1. Chromosomale abnormaliteite / Chromosomal abnormalities

( ) 2. Miskraam / Miscarriage

( ) 3. Abruptio placentae / Abruptio placentae

( ) 4. Genetiese mutasies / Genetic mutations

( ) 5. Verstandelike vertraging / Mental retardation

28.
(Points: 1)
Die korrekte hantering van n normotensiewe pasint op 30 weke swangerskapsduurte met
n umbilikale arterie Doppler op die tagtigste persentiel is: / The correct management of
normotensive patient at 30 weeks gestation with umbilical artery Doppler on the eightieth
centile is:

( ) 1. Die Doppler moet oor twee weke herhaal word / The Doppler must be repeated in two
weeks

( ) 2. Die pasint moet toegelaat word / The patient has to be admitted

( ) 3. Die Doppler hoef nie weer herhaal te word tensy sy hipertensief word / The Doppler
does not have to be repeated unless she becomes hypertensive

( ) 4. Die Doppler moet oor een week herhaal word met twee nie-stress toetse gedurende die
week / The Doppler must be repeated in one week with two non-stress tests during the
week

( ) 5. Die Doppler moet oor een week herhaal word / The Doppler must be repeated in one
week

29.
(Points: 1)
Wat is die mees waarskynlike oorsaak van die kardiotokograaf wat op 36 weke
swangerskapsduurte geneem is? / What is the most likely cause of the cardiotocograph
which was recorded at 36 weeks gestation?

( ) 1. Abruptio placentae / Abruptio placentae

( ) 2. Fetale nood / Fetal distress

( ) 3. Gesonde fetus / Healthy fetus

( ) 4. Naelstringprolaps / Umbilical cord compression

( ) 5. Drukking op die fetale skedel / Pressure on the fetal head

30.
(Points: 1)
Watter van die volgende is nie n denominator van die fetus tydens kraam nie? // Which of
the following is not a denominator of the fetus during labour?

( ) 1. Ken / Chin

( ) 2. Sinsiput / Sinciput

( ) 3. Akromion / Acromion

( ) 4. Verteks / Vertex

( ) 5. Sakrum / Sacrum

31.
(Points: 1)
Hierdie is n grafiese voorstelling van jou bevindings met vaginale ondersoek van n 20-
jarige primigravida in kraam op voltyd. Die serviks is 4 cm ontsluit. Wat is die mees
waarskynlike posisie van die fetale skedel onmiddellik voor verlossing? / This is a graphic
presentation of your findings on vaginal examination of a 20-year old primigravida in
labour at term. The cervix is 4 cm dilated. What is the most likely position of the fetal skull
immediately before delivery?

( ) 1. Direkte oksipito-posterior / Direct occipito-posterior

( ) 2. Oksipito-anterior / Occipito-anterior

( ) 3. Linker oksipito-anterior / Left occipito-anterior

( ) 4. Linker oksipito-posterior / Left occipito-posterior

( ) 5. Linker oksipito-transvers / Left occipito-transverse

32.
(Points: 1)
Watter van die benaderings tot pynverligting sou u aanbeveel vir n 19-jarige primigravida
in die vroe aktiewe fase van kraam met n regter oksipito-posterior presentasie? / Which of
the following approaches to pain relief would you recommend for a 19-year old
primigravida in the early active phase of labour with a right occipito-posterior presentation?

( ) 1. Morfien / Morphine

( ) 2. Laggas / Nitric oxide

( ) 3. Epidurale blok / Epidural block

( ) 4. Metgesel / Companion

( ) 5. Pethidien / Pethidine

33.
(Points: 1)
Die skets toon n metode van verlossing van die plasenta na normale kraam. Watter van die
volgende stellings is mees toepaslik? / The sketch shows a method of delivery of the
placenta after normal labour. Which of the following statements is most applicable?

( ) 1. Wag vir naelstring om te verleng / Wait for umbilical cord to lengthen

( ) 2. Oksitotiese middel later toegedien / Oxytotic drug administered later

( ) 3. Die metode is geassosieer met minder teruggehoue plasenta / The method is


associated with less retained placenta

( ) 4. Minder bloeding / Less haemorrhage

( ) 5. Nie toepaslik by erge postpartumbloeding / Not applicable with severe postpartum


haemorrhage

34.
(Points: 1)
Water van die volgende word nie beskou as n major oorsaak van antepartum bloeding? /
Which of the following is not considered to be a major cause of antepartum haemorrhage?

( ) 1. Antepartum bloeding van onbekende oorsprong / Antepartum haemorrhage of


unknown origin

( ) 2. Lokale oorsake / Local lesions

( ) 3. Geruptuurde ektopiese swangerskap / Ruptured ectopic pregnancy

( ) 4. Abruptio placentae / Abruptio placentae

( ) 5. Placenta praevia / Placenta praevia

35.
(Points: 1)
n 42-Jarige G6P7 het matige postpartum bloeding twee ure na n ongekompliseerde
vaginale verlossing van n tweeling op voltyd. Al haar vorige swangerskappe was
ongekompliseerd en teen voltyd. Die verlossing van die plasenta was ongekompliseerd.
Watter van die volgende is die mees waarskynlike oorsaak van die bloeding? / A 42-year
old G6P7 has moderate postpartum haemorrhage two hours after uncomplicated vaginal
delivery of twins at term. All her previous deliveries were uncomplicated and at term.
Delivery of the placenta was uncomplicated. Which of the following is the most likely
cause of the haemorrhage?

( ) 1. Uteriene atonie / Uterine atony

( ) 2. Servikale skeur / Cervical laceration

( ) 3. Uteriene inversie / Uterine inversion

( ) 4. Von Willebrand se siekte / Von Willebrands disease

( ) 5. Placenta accreta / Placenta accrete

36.
(Points: 1)
Die volgende kan nie gedoen word gedurende n vaginale ondersoek op n vrou met
bevestigde naelstringprolaps nie / The following cannot be done during a vaginal
examination of a woman with confirmed umbilical cord prolapse

( ) 1. Bepaal servikale dilatasie / Determine cervical dilatation.

( ) 2. Bepaal die stand van die voorliggende deel / Determine the station of the presenting
part.
( ) 3. Lig die presenterende deel digitaal / Elevate the presenting part digitally.

( ) 4. Bevestig fetale lewensvatbaarheid / Confirm fetal viability.

( ) 5. Bepaal die aard van die presenterende deel / Determine the nature of the presenting p

37.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings is KORREK? / Which of the following statements are
TRUE?
( ) 1. Die pasint moet onmiddellik in litotomie posisie geplaas word met die diagnose van
skouerdistosie. / The patient should immediately be put in lithotomy position with the
diagnosis of shoulder dystocia.

( ) 2. Met die MacRoberts metode plaas die dokter een hand posterior tot die fetus in die
vagina in n poging om die baba se skouer te bereik, terwyl die assistent afwaartse druk
toepas bo die pasint se simfese pubis. / With the MacRoberts method, the doctor places
one hand posterior to the fetus in the vagina to reach the infants shoulder, while the
assistant exerts downward pressure just above the patients symphysis pubis.

( ) 3. n Groot episiotomie mag skouerdistosie voorkom. / A big episiotomy may prevent


shoulder dystocia

( ) 4. Goeie hantering van die eerste stadium van kraam verminder die voorkoms van
skouerdistosie. / Good management of the first stage of labour decreases the occurrence of
shoulder dystocia.

( ) 5. Restitusie vind nie plaas met skouerdistosie nie. / Restitution does not take place with
shoulder dystocia.

38.
(Points: 1)
Watter tipe tang word is veral geskik vir stuitverlossings? / Which type of forceps is
specially suited for breech deliveries?

( ) 1. Sagte kop / Soft head


( ) 2. Piper
( ) 3. Kielland
( ) 4. Neville-Barnes
( ) 5. Wrigley

39.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings in verband met disfunksionele uteriene kontraksies is
ONWAAR? / Which of the following statements regarding dysfunctional uterine
contractions is UNTRUE?
( ) 1. Servikale ontsluiting is onvoldoende in die aktiewe fase van die eerste stadium van
kraam. / Cervical dilatation is inadequate during the active phase of the first stage of
labour.

( ) 2. Met vaginale ondersoek is n kenmerkende bevinding die teenwoordigheid van gieting


sonder caput. / On vaginal examination a characteristic finding is the presence of moulding
without caput.

( ) 3. Dit kom uitsluitlik in primigravidae voor. / It occurs exclusively in primigravidae.

( ) 4. Na bevestiging van die diagnose moet die pasint oksitosien ontvang as daar geen
kontra-indikasie daarvoor bestaan nie. / After confirmation of the diagnosis, the patient
should receive oxytocin if no contra-indication is present.

( ) 5. Dit word gekenmerk deur sterk, pynlike kontraksies. / It is characterized by strong,


painful contractions.

40.
(Points: 8)
Elk van die volgende antwoorde bestaan uit n syfer. Skryf die korrekte antwoord in
numeriese formaat in elke geval neer. (Bv. Die aantal dae in n week? Antwoord = 7). /
Each of the following answers consist of a number. Write the correct answer in numerical
format in each case. (E.g. The number of days in a week? Answer = 7).

1. [ ]

2. [

Anda mungkin juga menyukai