Anda di halaman 1dari 2

Afkappingsteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die afkappingsteken of apostroof ( ' ) is 'n leesteken wat gebruik word in sekere woorde se meervoude.

Dit word voor die s gebruik wanneer die enkelvoud geëindig het op 'n e, i, o, u of beklemtoonde a). Die volgende
is voorbeelde:

Meervoude waar die afkappingsteken gebruik word:

karba's (klem is op die "a")
relê's
sari's (Indiese uitrusting)
foto's; disko's (eintlik "diskoteke")
balju's; senu's

Meervoude waar afkappingsteken nie gebruik word nie:

oumas, paddas, malvas (klem is nie op die "a" nie)
leeus ("leeus" eindig nie met 'n "u" nie, maar 'n "eeu")

Kyk ook
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels
Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling
Wikipedia:Algemene spelfoute
Speltoetser
Spelling
Woordeboek
Hoofletter
Koppelteken
Kappie
Deelteken
Akuut­aksentteken
Gravis­aksentteken

 Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei (https://af.wikipedia.or

g/w/index.php?title=Afkappingsteken&action=edit).

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Afkappingsteken&oldid=1476540"

Kategorieë:  Saadjies Leestekens

Die bladsy is laas op 4 Augustus 2016 om 19:31 bygewerk.
Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning­Insgelyks Deel. Aanvullende
voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting.

Anda mungkin juga menyukai