Die Uitdaging
D it gebeur met almal... op ’n dag kom skryf Vader Tyd jou adres in sy groot boek neer. En as hy eers van jou weet, begin kalwe hy jou vlees en vermoëns stadig maar seker weg. Die oë, dis waar hy begin, net soos die kraaie soms die K’roolammers se oë